actually

Rekenmeester / Accountant

Werfnet · Lichtenburg, North West

Rekenmeester / Accountant Finansiële Bestuur en Leierskapontwikkeling Ligging: Lichtenburg, Noord-Wes Ons kliënt, 'n gevestigde en dinamiese organisasie in die landbousektor, is op soek na 'n ambisieuse en gedrewe Accountant om by hul span aan te sluit. Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n finansieel sterk kandidaat wat reeds oor 'n goeie grondslag in rekeningkunde beskik, maar ook die potensiaal en ambisie het om na 'n meer senior finansiële of operasionele bestuursrol te ontwikkel. Die sukses…