Werfnet · Johannesburg, Gauteng
Reference: PTA000812-JP-1 Produkspesialis / Product Specialist Ligging: Lanseria, Gauteng Oorsig Is jy passievol oor die landboubedryf en geniet jy dit om met verskillende produsente en boere te skakel, hul unieke behoeftes te verstaan en tegniese oplossings te bied? 'n Gevestigde onderneming is op soek na 'n selfgemotiveerde en resultaatgerigte Produkspesialis. In hierdie rol sal jy verantwoordelik wees vir die ontwikkeling, toetsing en bekendstelling van nuwe groentevariëteite in die mark, as…