actually

Persoonlike Assistent Van Direkteur/ Personal Assistant For Director

Werfnet · South Africa

Reference: PTA000819-DG -1 Posbenaming: Persoonlike Assistent Van Direkteur/ Personal Assistant Fore Director Ligging: Lynnwood, Pretoria Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig 'n Gevestigde onderneming is op soek na 'n professionele en ervare Persoonlike Assistent om direkte ondersteuning aan die Direkteur te bied. Die suksesvolle kandidaat sal as die Direkteur se regterhand optree en verantwoordelik wees vir die dag-tot-dag beplanning, organisering en administratiewe ondersteuning. Sleutelver…