Werfnet · South Africa
Reference: PTA000817-AO-1 LOONKLERK / PAYROLL CLERK Permanente Pos | Krugersdorp, Gauteng Is jy detailgeoriënteerd, goed georganiseerd en het jy 'n passie vir salarisadministrasie? Beskik jy oor goeie kennis van betaalstaatprosesse en die vermoë om akkuraat onder druk te werk? Ons is tans op soek na 'n ervare Loonklerk om by 'n gevestigde organisasie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die akkurate en tydige verwerking van salarisse, die instandhouding van werkn…