Werfnet · South Africa
Reference: PTA000815-NH-1 POSBESKRYWING: BESTUURDER – AFTREE-OORD Ligging: Pretoria, Gauteng Posisie: Permanent Bedryf: Aftreeoord / Versorgingsfasiliteit Oor die pos Ons kliënt, 'n gevestigde aftreeoord in Pretoria, is op soek na 'n dinamiese, ervare en toegewyde Bestuurder om verantwoordelikheid te neem vir die algehele bestuur en daaglikse bedryf van die fasiliteit. Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende leierskapsvermoëns, sterk finansiële en administratiewe vaardighede en die vermoë o…